top of page
Adam - Gebore Om Jou Lief Te Hê	(Key: OR Dmaj - BV)

Adam - Gebore Om Jou Lief Te Hê (Key: OR Dmaj - BV)

SKU: JO-OR-BV-00023
$12.95Price

Title: Gebore Om Jou Lief Te Hê (Gebore Om Jou Lief Te He)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Adam

Genre: Pop; South African; Group

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Dmaj

Backing vocals: Yes

More info: Adam is a band from South Africa comprising of Hugo Ludik, Christoff de Beer and Kyle Grant.     

Lyrics: Yes

 

Ek is gebore om jou lief te hê

Niemand anders as jy nie

Oh, jy maak my hart lam

Ag, so skaam

Ek's gebore om jou lief te hê

 

Vertel my, wat jou hart begeer

Want ek, sal dit vir jou gee

Ek en jy, het so hard probeer

Om 'n paar te wees en liefde op te gee

 

Ek is gebore om jou lief te hê

Niemand anders as jy nie

Ek is vir jou gemaak

Met stof en wat ookal jy vra

 

Ek's gebore om jou lief te hê

Niemand anders as jy nie

Oh, jy maak my hart lam

Ag, so skaam

Ek's gebore om jou lief te hê

 

Doelloos

Ek sal verlore wees, sonder jou

Wat my 'n toekoms gee

Die son en maan

Die sterre, land en see

Sonder twyfel lê ek dit ook voor jou neer

 

Ek is gebore om jou lief te hê

Niemand anders as jy nie

Ek is vir jou gemaak

Met stof en wat ookal jy vra

 

Ek's gebore om jou lief te hê

Niemand anders as jy nie

Oh, jy maak my hart lam

Ag, so skaam

Ek's gebore om jou lief te hê

 

Toe jou vingers oor my spoel

Besef ek dit, ons is bedoel

Dis hoe ek voel

 

Ek is gebore om jou lief te hê

Niemand anders as jy nie

Ek is vir jou gemaak

Met stof en wat ookal jy vra

 

Ek is gebore om jou lief te hê

Niemand anders as jy nie

Ek is vir jou gemaak

Met stof en wat ookal jy vra

 

Ek's gebore om jou lief te hê

Niemand anders as jy nie

Oh, jy maak my hart lam

Ag, so skaam

Ek's gebore om jou lief te hê

 

Composer: JOE FOSTER (OXINITY MUSIC PUBL.)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like