top of page
Janita Claassen - U Is Altyd Daar (Key: OR Gmaj)

Janita Claassen - U Is Altyd Daar (Key: OR Gmaj)

SKU: AL-OR-NB-03163
USD 13.95Price

Title: U Is Altyd Daar
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Janita Claassen
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Ere aan U Here met stem en snaar

Want U is almagtig U is altyd daar

Ver in die verlede toe alles net gedagte was

Het u my geken gesê U hou my vas

 

Niks o Heer kan my van U skei nie

Sal my hart hom nie met dank verbly

Ek bring U lof met stem en snaar

Wat ek doen of waar ek gaan

U is altyd daar

 

Elke klein gedagte, die ken U reeds

Donker, donker nagte U is by my steeds

U sluit alle deure maak hulle weer oop

Ken alle gebeure op die pad wat ek loop

 

Niks o Heer kan my van U skei nie

Sal my hart hom nie met dank verbly

Ek bring U lof met stem en snaar

Wat ek doen of waar ek gaan

U is altyd daar

 

Niks o Heer is vir U verborge

U ken al my vreugdes weet van my sorge

U het my met U drade geweef

Asem in my geblaas en beveel het: Leef!

 

TUSSENSPEL

 

Ek bring U lof met stem en snaar

Wat ek doen of waar ek gaan

U is altyd daar

Wat ek doen of waar ek gaan

U is altyd daar

 

Composer: BABS PRETORIUS/JANITA CLAASSEN

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page