top of page
Janita Claassen - Hoor Jy Die Klokke (Key: OR Gmaj)

Janita Claassen - Hoor Jy Die Klokke (Key: OR Gmaj)

SKU: JU-OR-NB-03292
$12.95Price

Title: Hoor Jy Die Klokke
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke 
Created in the style of: Janita Classen
Genre: South African; Christmas; Inspirational, Christian & Gospel; Classical & Classical Crossover
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Hoor jy die klokke van stille Maria

Hulle beier so ver oor die stad

Hoor jy die klokke van stille Maria

Hul vul my gedagtes en hart

Ek dink hulle wil my vertel

Ons hoef ons oor niks te kwel

Wees maar net rustig

 

Hoor jy die klokke van stille Maria

Vertel van liefde en vreed'

Hoor jy die klokke van stille Maria

Sê die toekoms sal rustigheid gee

Alom daar dus hartseer en vrees

Hul sê ons moet rustig wees

Hoor jy die klokke

 

Van stille Maria

Elke eggo kom ver

Van die blink môrester

Ek hoor die klokke

Van stille Maria

Elke eggo kom ver

Van die blink môrester

Hoor jy die klokke

 

Composer: HERLINDE GROBE/ADY ZEHNPFENNIG/SANDRA MAREIKE/BABS PRETORIUS

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page