top of page
Willie Joubert - Nagmaalslied (Key: OR Dmaj)

Willie Joubert - Nagmaalslied (Key: OR Dmaj)

SKU: JU-OR-NB-01220
US$13,95Price

Title: Nagmaalslied (O Heer Vergewe My)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Willie Joubert
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
More info: Willie Joubert is 'n Afrikaanse sanger wat bekend is vir sy geestelike musiek en bediening.
Lyrics: Yes

 

Ek staan skuldig voor U Heer

Voor U my Vader wat regeer

Ek is nederig in my hart

En my siel is so verward

En my lewe is vuil voor U Troon

 

O Heer vergewe my

O Heer kom maak my vry

Van die sondelas

O kom na my om dit skoon te was

Want ek wil weer vlekkeloos voor U staan

 

Die wyn en die brood wat ek nou neem

Is ‘n teken van U rykdom en U seën

Al U oorvloed binne my kom en borrel in my vry

En die oorsaak is die Gees wat in my bly

 

O Heer vergewe my

O Heer kom maak my vry

Van die sondelas

O kom na my om dit skoon te was

Want ek wil weer vlekkeloos voor U staan

 

O Heer vergewe my

O Heer kom maak my vry

Van die sondelas

O kom na my om dit skoon te was

Vergewe my

 

O Heer vergewe my

O Heer kom maak my vry

Van die sondelas

O kom na my om dit skoon te was

Want ek wil weer vlekkeloos voor U staan

 

Composer: WILLIE JOUBERT (REA MUSIC)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page