top of page
Juanita du Plessis - Kom Na My Toe (Key: OR Dmaj)

Juanita du Plessis - Kom Na My Toe (Key: OR Dmaj)

SKU: AL-OR-NB-02081
$12.95Price

Title: Kom Na My Toe

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Juanita du Plessis
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
More info: Juanita du Plessis (gebore in Namibië) is een van Suid-Afrika se mees suksesvolle, populêre en geliefde sangers ooit. Sy het bekend geword na haar treffer "Ska-Rumba" in 2000. Haar albumverkope herskryf die Suid-Afrikaanse musiekrekordboeke. Elke noemenswaardige musiektoekenning is al aan haar toegeken.
Lyrics: Yes

Ek sien jou twyfel, ek sien jou vrees

Hoe jy in die donker worstel

Ek sien jou gebroke gees

Het jy geweet dat jy dit alles vir my kan gee

Het jy geweet dat ek al jou sorge weg sal vee

Kom na my toe, want ek gee rus

 

Kom na my toe, kom na my toe

Ek sal alles vir jou dra, as jy my net sal vra

Kom na my toe

Kom na my toe

As jy moeg en oorlaai is

My juk is sag my las is lig

Kom na my toe

 

Ek sien jou trane, ek sien jou seer

Jou siel se dowwe strale, jou hart ‘n geslote deur

Het jy geweet my hande is altyd onder jou

Het jy geweet ek sal jou altyd veilig hou

Kom na my toe, want ek gee rus

 

Kom na my toe, kom na my toe

Ek sal alles vir jou dra, as jy my net sal vra

Kom na my toe

Kom na my toe

As jy moeg en oorlaai is

My juk is sag my las is lig

Kom na my toe

My juk is sag my las is lig

Kom na my toe

 

Composer: JUANITA DU PLESSIS (JUANITA RECORDS)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page