top of page

Jennifer Zamudio - Hier's My Hart (Key: OR Cmaj - BV)

SKU: CO-OR-BV-03734
$13.95Price

Title: Hier's My Hart
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Jennifer Zamudio
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: Yes
Lyrics: Yes

 

Met jou hier by my
Styf hier aan my sy
Jy voer my mee
Ek wil my hele hart vir jou gee

'n Ster dra jou naam
Ons twee hoort saam
Die mooiste tyd
Maar die uurglas loop nou uit

Hier's my hart, vanaand
Hier's my hart net vir jou, vanaand
Sien my staan in die donker maan
En wag op jou
Hier's my hart, vanaand
Hier's my hart net vir jou, vanaand
Neem my saam na waar jy mag gaan
Ek wag op jou
Ek wag op jou

Alles is oor
Niks meer om te verloor
'n Foto van jou
Vat my hart nou saam met jou

Hier's my hart, vanaand
Hier's my hart net vir jou, vanaand
Sien my staan in die donker maan
En wag op jou
Hier's my hart, vanaand
Hier's my hart net vir jou, vanaand
Neem my saam na waar jy mag gaan
Ek wag op jou

Ek wag op jou

 

TUSSENSPEL

 

Hier's my hart, vanaand
Hier's my hart net vir jou, vanaand
Sien my staan in die donker maan
En wag op jou
Hier's my hart, vanaand
Hier's my hart net vir jou, vanaand
Neem my saam na waar jy mag gaan
Ek wag op jou
Ek wag op jou

 

Composer: J. ZAMUDIO

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page