Johannes Kerkorrel - Sit Dit Af (Key: OR Fmaj)
Title: Sit Dit Af
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Johannes Kerkorrel & Die Gereformeerde Blues Band
Genre: South African; Rock & Soft Rock; Blues
Language: Afrikaans
Era: 1980s
Key: OR Fmaj
Backing vocals: No
More info: Johannes Kerkorrel was een van die groot geeste van die alternatiewe Afrikaanse musiek en dit is veral sy hartstogtelike Hillbrow wat die musiekpubliek se aandag vasgevang het.
Lyrics: Yes
Die ander dag joe voel ek lam
Ek wou 'n klein bietjie ontspan
En 'n Boer maak 'n plan
Ek sit my TV set toe aan
Jy sal nie glo wat ek sien
Op my TV screen
Dit was 'n nare gesig
Dit het my heelternal ontwrig
Dit was 'n moerse klug
Dit was PW se gesig
En langs hom staan oom Pik
Ooh, ek dog ek gaan verstik
Sit dit af, sit dit af
Sit dit af, sit dit af
Sit dit af, sit dit af
Want dis 'n helse straf
Ek strap kombuis toe kry 'n bier
Skakel oor na TV4
O my g-d wat het ons hier
Wat my TV screen ontsier
Is daar nêrens om te vlug
Van daai man se mooi gesig
Met sy vinger in die lug
Gaan hy my lewe net ontstig
In die programme in die lug
Sien jy net PW se gesig
Ek vat jou nou 'n wed
Al die bure het M-Net!
Sit dit af, sit dit af
Sit dit af, sit dit af
Sit dit af, sit dit af
Want dis 'n helse straf
O, ek sê jou dis finaal
Voor julle my kom haal
En ek met al my verstand
In die gestig beland
As daar iets is wat my kwel
Is dit my TV stel
TUSSENSPEL
Sit dit af, sit dit af
Sit dit af, sit dit af
Sit dit af, sit dit af
Want dis 'n helse straf
Sit dit af, sit dit af
Sit dit af, sit dit af
Sit dit af, sit dit af
Want dis 'n helse straf
Composer: J. KERKORREL (SHIFTY)
_edited.png)





















