top of page
Juanita du Plessis & Theuns Jordaan - Ek Sal (Key: OR Abmaj)

Juanita du Plessis & Theuns Jordaan - Ek Sal (Key: OR Abmaj)

SKU: CO-OR-NB-00630
USD 13.95Price

Title: Ek Sal

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Juanita du Plessis & Theuns Jordaan

Genre: South African;  Country; Special Occasion; Duet

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Abmaj

Lyrics: Yes

 

Jy soek ‘n reënboog met ‘n goudpot aan die einde

‘n Oase in die Namiblyn se duine

In die winter kort jy somer

En in herfs soek jy die bome groen

 

Jy soek ‘n glimlag wanneer dinge bietjie swaar gaan

‘n Liefdesbriefie as jy in die oggend opstaan

Jy vra vir stilte in die donderweer

En soene op ‘n plek wat seer is

 

Ek sal dit alles vir jou bou, sal al die dinge sê vir jou

Ek sal dit elke dag en nag

En elke oggend baie sag terwyl jy droom vir jou belowe

En met krag van Hom daarbo sal ek jou

Gelukkig hou

Ek sal

 

Ek soek ‘n lewe vol geluk en vol van liefde

Ek wil by jou wees deur gesondheid en in siekte

In jou woorde soek ek waarheid

‘n Familie wil ek daaruit kry

Ek en jy

 

Ek sal dit alles vir jou bou

Sal al die dinge sê vir jou

Ek sal dit elke dag en nag

En elke oggend baie sag terwyl jy droom vir jou belowe

En met krag van Hom daarbo sal ek jou

Gelukkig hou

Ek sal alles vir jou doen

Jou vashou en die seer weg soen

Ek sal daar wees om jou dra

Tot aan die einde van ons dae

En ek kan nou aan jou belowe

Met die krag van Hom daarbo

Sal ek en jy

Gelukkig bly

Ek sal

 

Ons soek ‘n lewe vol geluk en vol van liedfe

Ek wil by jou wees deur gesondheid en deur siekte

Deur alles bly dit ek en jy

 

Ek sal dit alles vir jou bou

Sal al die dinge sê vir jou

Ek sal dit elke dag en nag

En elke oggend baie sag terwyl jy droom vir jou belowe

En met krag van Hom daarbo sal ek jou

Gelukkig hou

Ek sal alles vir jou doen

Jou vashou en die seer weg soen

Ek sal daar wees om jou dra

Tot aan die einde van ons dae

En ek kan nou aan jou belowe

Met die krag van Hom daarbo

Sal ek en jy

Gelukkig bly

Sal ek en jy

Gelukkig bly

Ek sal

 

Composer: JOHAN OBERHOLZER (UNIVERSAL MUSIC PUBLISHING)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page