top of page
Juanita du Plessis & Theuns Jordaan - Bring Jou Hart (Key: OR Amaj)

Juanita du Plessis & Theuns Jordaan - Bring Jou Hart (Key: OR Amaj)

SKU: AN-OR-NB-00641
USD 13.95Price

Title: Bring Jou Hart

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Juanita du Plessis & Theuns Jordaan
Genre: South African; Pop, Pop Rock & Dance; Duet
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Ken jy die pad

Na ‘n plek wat ‘n merk in jou hart los

Ken jy die spore

Van saamwees deur die droë Karoo

 

Waar elke oomblik tussen ons

Geanker bly

Waar al my wense lê en wag

Om jou te kry

 

O, bring,

Bring jou mooiste drome

Bring jouself,

Jou liefdeswoorde

Jou huis is waar jou hart is

In die Klein Karoo

Gooi jou stem

Oor al die vlaktes

Graveer my naam

In jou gedagtes

Bring jou hart, bring jou lewe

Na die Klein Karoo

 

Soek jy ‘n skuilplek

Wat die vrese in jou laat bedaar

Soek jy ‘n lêplek

Wat jou warm hou in die nag

 

Oor berg en dale loop ek vir jou

As jy verdwaal

Op die horison se lyn

Kom ek jou haal

 

O, bring,

Bring jou mooiste drome

Bring jouself,

Jou liefdeswoorde

Jou huis is waar jou hart is

In die Klein Karoo

Gooi jou stem

Oor al die vlaktes

Graveer my naam

In jou gedagtes

Bring jou hart, bring jou lewe

Na die Klein Karoo

Bring jou hart, bring jou lewe

Na die Klein Karoo

Bring jou hart, bring jou lewe

Na die Klein Karoo

 

Composer: JUANITA DU PLESSIS (JUANITA RECORDS)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page