top of page
Demi Lee Moore - Jy Maak My Beter (Key: OR F#maj)

Demi Lee Moore - Jy Maak My Beter (Key: OR F#maj)

SKU: CO-OR-NB-00103
$12.95Price

Title: Jy Maak My Beter

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Demi Lee Moore

Genre: South African; Pop; Special Occasion

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR F#maj

Backing vocals: No

More info: Demi Lee Moore van Durbanville is ’n Suid-Afrikaanse sangeres en die wenner van die TV-musiekwerklikheidsreeks Die Kontrak op die TV-kanaal VIA. Lyrics: Yes

 

Jy't klippies teen my ruit gegooi

Soos in die flieks my uitgenooi

Om saam met jou deur Stellenbosch te loop

 

Gesing van pieknieks op die maan

Terwyl jy op my voorstoep staan

'n Enkel roos en jou blou oë vol hoop

 

Dit was net mooi die begin van verewig

Dit was toe die hoogtepunt van my lewe

 

En toe raak dit beter

Beter en beter

Waar gaan dit ooit stop

Gaan jy altyd my hart so laat klop

Jy beter want beter en beter

Is meer as 'n gevoel

Dis die wete saam met jou het ek 'n doel

Want jy maak my beter

Beter en beter

 

Jy't my help soek na drome wat

Ons soms lei op 'n kronkelpad

En heeltyd het jy sterk langs my gestaan

 

En my sagte hart veilig gehou

In arms wat jy om my vou

En vasklou totdat al my vrees vergaan

 

Dit was alles net 'n deel van verewig

Dit was weer die hoogtepunt van my lewe

 

En toe raak dit beter

Beter en beter

Waar gaan dit ooit stop

Gaan jy altyd my hart so laat klop

Jy beter want beter en beter

Is meer as 'n gevoel

Dis die wete saam met jou het ek 'n doel

Want jy maak my beter

Beter en beter

 

Jy't voor my op knieë jou woord gegee jy bly getrou

Jy't my toe laat verstaan ons liefde gaan verewig

Wees soos nou

 

En toe raak dit beter

Beter en beter

Waar gaan dit ooit stop

Gaan jy altyd my hart so laat klop

Jy beter want beter en beter

Is meer as 'n gevoel

Dis die wete saam met jou het ek 'n doel

Want jy maak my beter

 

En toe raak dit beter

Beter en beter

Waar gaan dit ooit stop

Gaan jy altyd my hart so laat klop

Jy beter want beter en beter

Is meer as 'n gevoel

Dis die wete saam met jou het ek 'n doel

Want jy maak my beter

Beter en beter

 

Beter en beter

 

Composer: V. GARDINER/N. GARDINER (VAUGHAN GARDINER PUBLISHING/NERINE GARDINER PUBLISHING)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like