top of page
Charlize Berg - Braaf (Key: OR Gmaj)

Charlize Berg - Braaf (Key: OR Gmaj)

SKU: FR-OR-NB-00091
$12.95Price

Title: Braaf

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Charlize Berg 

Genre: South African; Pop & Pop Rock; Special Occasion

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Gmaj

Backing vocals: No

More info: Charlize Berg is 'n Afrikaanse sangeres van Centurion. Haar eerste solo-album, Charlize Berg, is in 2011 vrygestel.

Lyrics: Yes

 

Terug gedraai, tyd maak nie saak nie

Omgekeer, spyt oor niks nie

As ek als kon oordoen, sou ek nie

 

Lugkasteel, ek leen by jou koninkryk

Elke tree nader aan die werklikheid

As ek als kon oordoen, sou ek nie

As ek als kon oordoen, sou ek nie

 

Ek en jy in stem

Hande in mekaar gevou

Veilig val ek vorentoe as jy my in jou arms hou

Ons is braaf

Saam't mekaar

Jy's die een wat my lees

Soos 'n klaargeskryfte boek

Opgestaan, aangegaan

'n Leeftyd net na jou gesoek

Ons is braaf

Saam't mekaar

 

Bittersoet

Trane van jou eerlikheid

Oopgebreek my hart het reeds besluit

Dat ons nooit sal opgee op mekaar

 

Oor en oor

Meer as 'n duisend keer

Sonder twyfel my alles vir jou gee

Ons sal nooit opgee op mekaar

Ons sal nooit opgee op mekaar

 

Ek en jy in stem

Hande in mekaar gevou

Veilig val ek vorentoe as jy my in jou arms hou

Ons is braaf

Saam't mekaar

Jy's die een wat my lees

Soos 'n klaargeskryfte boek

Opgestaan, aangegaan

'n Leeftyd net na jou gesoek

Ons is braaf

Saam't mekaar

 

Ons is braaf

Saam't mekaar

Mmm...

Ooh-oh

Ooh-ooh

 

Ek en jy in stem

Hande in mekaar gevou

Veilig val ek vorentoe as jy my in jou arms hou

Ons is braaf

Saam't mekaar

Jy's die een wat my lees

Soos 'n klaargeskryfte boek

Opgestaan, aangegaan

'n Leeftyd net na jou gesoek

Ons is braaf

Saam't mekaar

Ons is braaf

Saam't mekaar

 

Ek en jy in stem

Hande in mekaar gevou

Veilig val ek vorentoe as jy my in jou arms hou

Ons is braaf

Saam't mekaar

 

Composer: CHARLIZE BERG/BOUWER BOSCH/ROUX CLOETE

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like