Joshua na die Reen - Sekelmaan (Key: OR Dmaj)
Title: Sekelmaan
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Joshua na die Reën (Joshua na die Reen)
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
More info: Joshua na die Reën (afgekort tot JNDR) is ’n Afrikaanse kunstenaar/musiekgroep van Pretoria in Gauteng. Jacques de Villiers is die dryfveer agter die groep en tree soms as solokunstenaar onder JNDR op.
Lyrics: Yes
Die sekelmaan het vir my gesê
Dat jy een keer 'n maand
In sy kurwe gaan lê
En vol maak en half maan
Het jaloers net terug gestaan
Want die stories van jou hart
Was net vir sekelmaan
Die stories van jou hart
Was net vir sekelmaan
En elke aand by jou kamer venster uit
Wag jy vir belewenis
Wat jou hart na terug sal kyk
En sê dit is dit die dag
Wat elke hart al lank voor wag
Jy sou nog 'n rukkie wag
Nog 'n rukkie elke nag
Jy sou nog 'n rukkie wag
Nog 'n rukkie elke nag
Ek wou hom vra hoe het hy jou hart gekry
Toe het hy in die mis
Voor die ogend son verdwyn
En jou hart was gebreek
Het in stukke rond gelê
Want daar's soveel wat jou hart
Nog vir hom wou sê
Daar's soveel wat jou hart
Nog vir hom wou sê
Dra my hart oor die berge
En dra my hart oor die see
En dra my hart saam met jou
Want dis al wat ek het
Om vir jou te gee
Ek vat my kaans en ek stap na jou
Want ek wou vir jou sê dat my
Gedagtes draai om jou
En die kurwe in my hart
Is vir jou net oop gelaat
Jy kan hier kom lê
'n Rukkie elke aand
Jy kan hier kom lê
'n Rukkie elke aand
Composer: JACQUES DE VILLIERS (SAMRO)