top of page
4Werke - Jy Slaan Die Wind In My Seile (Key: OR Dmaj)

4Werke - Jy Slaan Die Wind In My Seile (Key: OR Dmaj)

SKU: RI-OR-NB-00033
$12.95Price

Title: Jy Slaan Die Wind In My Seile

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: 4Werke (4 Werke)

Genre: Pop; South African; Group

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Dmaj)

Backing vocals: No

More info: 4Werke is a South African vocal group with members Nicholis Louw, Elizma Theron, Ray Dylan & Monique. 

Lyrics: Yes

 

Wat sou ek sonder jou doen

Daar's towerkrag in jou oggendsoen

Die hitte van jou liggaam teen my lyf

 

Jou deurmekaar geslaapte praat

Vir ewig wil ek so wakker raak

Die dag is lank maar vir nou is jy by my

 

Bly hier in die oomblik

Jy is ongelooflik

Jy ken elke bui van my

Tog het jy hier gebly

My hart is in jou hande

Daar's geen sterker bande

'n Oomblik soos nou

Bly 'n leeftyd in my

 

Jy, jy slaan die wind

Die wind in my seile

Teen alle getye

En jy, jy is my rigting

Die antwoord vir my

En jy's nog mooier as môre vir my

Want die wind in my seile is jy

 

Ek wonder soms hoe ek dit doen

Maar ek kan nie kla as jy my soen

Kan n ewigheid lê teen jou lyf

 

Jou oggend bepaal jou hele dag

En ek dink aan jou tot vannag

Ek verlang na jou arms om my lyf

 

Bly hier in die oomblik

Jy is ongelooflik

Jy ken elke bui van my

Tog het jy hier gebly

My hart is in jou hande

Daar's geen sterker bande

'n Oomblik soos nou

Bly 'n leeftyd in my

 

Jy, jy slaan die wind

Die wind in my seile

Teen alle getye

En jy, jy is my rigting

Die antwoord vir my

En jy's nog mooier as môre vir my

Want die wind in my seile is jy

 

Ooh

Ja, dis die klein dinge

Ja, die klein dinge

Wat saak maak, wat saak maak

En jy maak liefdeskringe

Ja, liefdeskringe om my hart

Met elke sonsak vanaand

 

Jy, jy slaan die wind

Die wind in my seile

Teen alle getye

En jy, jy is my rigting

Die antwoord vir my

En jy's nog mooier as môre vir my

Want die wind in my seile is jy

 

Composer: EMIL STRUWIG/NICHOLIS LOUW/NIEL SCHOOMBEE (KVN PUBLISHING PTY (LTD)/SELECT MUSIC)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

© ProTrax

All music content (backing tracks, instrumentals, karaoke) are professional reproductions or new creations and not the original music.

bottom of page