top of page
Adam - Hoogtevrees (Key: OR Emaj)

Adam - Hoogtevrees (Key: OR Emaj)

SKU: RI-OR-NB-00036
$12.95Price

Title: Hoogtevrees

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Adam

Genre: Pop; South African; Group

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Emaj

Backing vocals: No

More info: Adam is a band from South Africa comprising of Hugo Ludik, Christoff de Beer and Kyle Grant.     

Lyrics: Yes

 

Hou vas

Ons gaan al die reëls breek

Ons gaan grense verskuif en die wêreld oorheers

Niks kan ons stop want ons leef net eenkeer

Ons liefde breek die hoogtevrees

 

Ons staan met ons rûe teen die afgrond

Van die liefde waar ons

Nou gedruk word om te spring of bly

 

Die hoogtes maak my bang

Maar met jou hier aan my hand is jy die tou

Wat gaan maak dat ons so sag gaan land

 

Soms is die enigste manier om ooit te kan weet

Om net te spring en van die hoogte te vergeet

 

Hou vas

Ons gaan al die reëls breek

Ons gaan grense verskuif en die wêreld oorheers

Niks kan ons stop want ons leef net eenkeer

Ons liefde breek die hoogtevrees

Hou vas

Ons gaan al die reëls breek

Ons gaan grense verskuif en die wêreld oorheers

Wie wil dan stop

As niks ons kan keer

Ons liefde breek die hoogtevrees

Ons liefde, liefde, liefde breek die hoogtevrees

 

Ek weet dat ons liefde is

Al wat ooit saak sal maak

As my hart van glas in stukke weer moes breek

 

Want liefde kan versoen

Ja, ons liefde kan alles doen

Dis n kans wat ons moet waag voor ons sal weet

 

Soms is die enigste manier om ooit te kan weet

Om net te spring en van die hoogte te vergeet

 

Hou vas

Ons gaan al die reëls breek

Ons gaan grense verskuif en die wêreld oorheers

Niks kan ons stop want ons leef net eenkeer

Ons liefde breek die hoogtevrees

Hou vas

Ons gaan al die reëls breek

Ons gaan grense verskuif en die wêreld oorheers

Wie wil dan stop

As niks ons kan keer

Ons liefde breek die hoogtevrees

Ons liefde, liefde, liefde breek die hoogtevrees

 

Ons kies om verewig saam gelukkig te wees

Ons sal spring om te weet dat ons twee saam sal sweef

Dat ons liefde sal seevier en net kan genees

Wie's bang vir die hoogtevrees

Wie's bang vir die hoogtevrees

 

Hou vas

Ons gaan al die reëls breek

Ons gaan grense verskuif en die wêreld oorheers

Niks kan ons stop want ons leef net eenkeer

Ons liefde breek die hoogtevrees

Hou vas

Ons gaan al die reëls breek

Ons gaan grense verskuif en die wêreld oorheers

Wie wil dan stop

As niks ons kan keer

Ons liefde breek die hoogtevrees

Ons liefde, liefde, liefde breek die hoogtevrees

Ons liefde, liefde, liefde breek die hoogtevrees

Ons liefde, liefde, liefde breek die hoogtevrees

 

Composer: HUGO LUDIK/REYNARDT HUGO (KVN PUBL./SAMRO)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

© ProTrax

All music content (backing tracks, instrumentals, karaoke) are professional reproductions or new creations and not the original music.

bottom of page