4Werke - Die Wilde Wilde Weste (Key: OR Cmaj)
Title: Die Wilde Wilde Weste
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: 4Werke (4 Werke)
Genre: Pop; South African; Group; Country
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
More info: 4Werke is a South African vocal group with members Nicholis Louw, Elizma Theron, Ray Dylan & Monique.
Lyrics: Yes
Baie kom en baie gaan
Maar hierdie plekkie bly nog staan
Baie sal met bloed betaal
Om my en jou hier uit te haal
Uithou en aanhou en ons trap die spore
Moed hou en kop hou
Ja, ons is hier gebore
Welkom in die wilde, wilde weste
Waar die manne bly staan sit die ligte aan
Ja al die, al die girls lyk die heel, heel beste

Wilde weste X4
Die deure staan vir almal oop
Jy sal wil bly en nooit wil loop
Hierdie plek van jou en my
Ons sal baklei om hier te bly
Uithou en aanhou en ons trap die spore
Moed hou en kop hou
Ja, ons is hier gebore
Welkom in die wilde, wilde weste
Waar die manne bly staan sit die ligte aan
Ja al die, al die girls lyk die heel, heel beste
Welkom in die wilde, wilde weste
Waar die manne bly staan sit die ligte aan
Ja al die, al die girls lyk die heel, heel beste
Wilde weste X4
Wie nie waag nie sal nie kan wen nie
Wees nie bang nie jy's nie alleen nie
Wie nie waag nie sal nie kan wen nie
Wees nie bang nie jy's nie alleen
Welkom in die wilde, wilde weste
Waar die manne bly staan sit die ligte aan
Ja al die, al die girls lyk die heel, heel beste
Welkom in die wilde, wilde weste
Waar die manne bly staan sit die ligte aan
Ja al die, al die girls lyk die heel, heel beste
Welkom in die wilde, wilde weste
Waar die manne bly staan sit die ligte aan
Ja al die, al die girls lyk die heel, heel beste
Welkom in die wilde, wilde weste
Waar die manne bly staan sit die ligte aan
Ja al die, al die girls lyk die heel, heel beste
Wilde weste X4
Composer: DON KELLY/NIEL SCHOOMBEE