top of page

Kaalkeiser - Suikerbossie (Key: OR Dmaj)

SKU: ST-OR-NB-04237
USD 14.95Price

Title: Suikerbossie
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Kaalkeiser
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Folk & Folk Rock; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR Dmaj
Composer: TRADITIONAL
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Suikerbossie

Ek wil jou hê

Suikerbossie

Ek wil jou hê

Suikerbossie

Ek wil jou hê

Wat sal jou mamma daarvan sê

 

Dan loop ons so onderdeur die maan

Dan loop ons so onderdeur die maan

Dan loop ons so onderdeur die maan

Ek en my Suikerbossie saam

Suikerbossie

 

TUSSENSPEL

 

Dan loop ons so onderdeur die maan

 

Sy kan nie kos kook nie

Haar kos is rou

Sy kan nie tee maak nie

Haar tee is flou

Sy kan nie brood bak nie

Dis als verbrou

Tog wag ek Suikerbossie net vir jou

 

TUSSENSPEL

 

O, Siena ek's lief vir jou

Siena ek's lief vir jou

O, Siena ek's lief vir jou

Siena wat sê jou mamma nou

Suikerbossie

 

TUSSENSPEL

 

Suikerbossie

 

TUSSENSPEL

 

Dan loop ons so onderdeur die maan

 

TUSSENSPEL

 

Siena, Siena

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page