top of page
Karin Hougaard - Storm (Key: OR Amin)

Karin Hougaard - Storm (Key: OR Amin)

SKU: JU-OR-NB-04154
USD 13.95Price

Title: Storm
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Karin Hougaard
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Folk & Folk Rock
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Amin
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Sal jy my nog liefhê

As die storm gaan lê

Sal jy my nog liefhê

En dit vir my sê

 

Sal jy my vir altyd

In jou oë vashou

Sal jy my vir altyd

Veilig hou by jou

 

Want jy’t die storm in my stil gemaak

'n Grys middag lig laat raak

Jy’t die storm in my stil gemaak

'n Grys middag lig laat raak

 

TUSSENSPEL

 

Kan ek jou gelukkig maak

As dit stil tussen ons raak

Kan ek jou gelukkig maak

Tot die laaste lang slaap

 

Want jy’t die storm in my stil gemaak

'n Grys middag lig laat raak

Jy’t die storm in my stil gemaak

'n Grys middag lig laat raak

 

Composer: KARIN HOUGAARD (MS)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page