top of page
Karin Hougaard - Bly (Key: OR Bmaj)

Karin Hougaard - Bly (Key: OR Bmaj)

SKU: AN-OR-NB-03878
USD 13.95Price

Title: Bly
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Karin Hougaard
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Bmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Hou jy my vas

Of droom ek in 'n ander land

Want ek kyk soms deur oë van sand

Hou jy my vas

 

Staan ons alleen

Of fluister daar ‘n stem naby

Wat sê jy's altyd hier vir my

Staan ons alleen

 

Dit help nie ons verduidelik

Wie't die fout begaan nie

Ek weet nie wie van ons

Sal dit gou verstaan nie

Hier by my

Sal die antwoorde nie gou verskyn nie

Vrae oor jou sal nooit verdwyn nie

Sal ek bitter bly en jou nooit weer bel nie

Hoe sal jy dit weet as ek jou nooit vertel nie

 

 

Bly, jy’s my begin en einde

Bly, jy vul my leë lyne

Bly, ek sal stap vir myle

Jy sê jy sal kruip oor duine

Bly, jy’s my begin en einde

Bly, jy vul my leë lyne

Bly, ek sal stap vir myle

Jy sê jy sal kruip oor duine

Bly, jy’s my begin en einde

 

TUSSENSPEL

 

Dit help nie ons verduidelik

Wie't die fout begaan nie

Ek weet nie wie van ons

Sal dit gou verstaan nie

Hier by my

Sal die antwoorde nie gou verskyn nie

Vrae oor jou sal nooit verdwyn nie

Sal ek bitter bly en jou nooit weer bel nie

Hoe sal jy dit weet as ek jou nooit vertel nie

 

Bly, jy’s my begin en einde

Bly, jy vul my leë lyne

Bly, ek sal stap vir myle

Jy sê jy sal kruip oor duine

Bly, jy’s my begin en einde

Bly, jy vul my leë lyne

Bly, ek sal stap vir myle

Jy sê jy sal kruip oor duine

 

Bly, jy’s my begin en einde

Bly, jy vul my leë lyne

Bly, ek sal stap vir myle

Jy sê jy sal kruip oor duine

Bly, jy’s my begin en einde

Bly, jy vul my leë lyne

Bly, ek sal stap vir myle

Jy sê jy sal kruip oor duine

 

Bly

 

Composer: STEVE HOFMEYR (EMI MUSIC PUBLISHING)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page