top of page
Chris Chameleon - Kersfees In Afrika (Key: OR Dmaj)

Chris Chameleon - Kersfees In Afrika (Key: OR Dmaj)

SKU: JU-OR-NB-00928
$13.95Price

Title: Kersfees In Afrika

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Chris Chameleon
Genre: South African; Christmas; Folk
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
More info: Chris Chameleon (ook basspeler en voorman van Boo!), het bekend geraak in Suid-Afrika, asook oorsee, met sy eiesoortige styl, bekoorlike verhoogpersoonlikheid en ‘n reputasie om gehore met sy vier-oktaafstem en stemtoertjies te betower. Sy talent het hom vele toekennings besorg oor die afgelope paar jaar.
Lyrics: Yes

 

Ses-en-dertig grade in die somer sonsnikheet

En ‘n pikswart Kerfeesvader sit voor ‘n winkelsentrum en sweet

Kinders loop in plakkies rond aan roomyse en smul

En net die prentjies op kerskaartjies is in spierwit sneeu gehul

 

Kersfees in Afrika

As hy wil kan Kersfeesvader maar sy kortbroekie hier dra

Kersfees in Afrika

Ruil jou takbok vir ‘n donkie, en jou slee vir ‘n donkiekar

Ha ha ha

Dis kersfees in Afrika

 

Gluevine en kaneel gee pad vir bier en Aromat

En geroosterde kalkoen maak plek vir braai in die agterwerf

Niemand hier dra mussies nie, en jassies is taboo

Met ‘n pet op vol sonbrandroom stroom ons almal strande toe

 

Kersfees in Afrika

As hy wil kan Kersfeesvader maar sy plakkies hier kom dra

Kersfees in Afrika

Ruil jou takbok vir ‘n donkie, en jou slee vir ‘n donkiekar

Ha ha ha

Dis kersfees in Afrika

 

TUSSENSPEL

 

Kersfees in Afrika

As hy wil kan Kersfeesvader maar sy plakkies hier kom dra

Kersfees in Afrika

Ruil jou takbok vir ‘n donkie, en jou slee vir ‘n donkiekar

Ha ha ha

Dis kersfees in Afrika

 

Composer: CHRIS CHAMELEON (SHEER PUBL. PTY)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page