top of page
Manie Jackson - Klokkespel (Key: OR Fmaj)

Manie Jackson - Klokkespel (Key: OR Fmaj)

SKU: CO-OR-NB-00286
US$13,95Price

Title: Klokkespel

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Manie Jackson

Genre: South African; Christmas; Inspirational, Christian & Gospel

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Fmaj

Backing vocals: No

More info: Manie Jackson is 'n Afrikaanse Country Sanger en Liedjieskrywer. Hy is gebore op 30 Desember 1979 in Pretoria.

Lyrics: Yes

 

Die klokkespel

Om middernag

Vertel ons dit is Kersfees

Orals staan groepies mense saam

Besig om kersliedere te sing

 

Liedere wat vertel

Van die Koningskind

Uit Dawid se geslag

Die Koning wat ons

Met die wederkoms verwag

 

Die klokkespel bevestig die waarheid

Van 'n Koning gebore in 'n stal

Hy was 'n mens maar tog ook nie 'n mens nie

Want voor die sonde sou Jesus nooit val

 

Die klokkespel

Herinner my

Ook aan Sy belofte

Van lewe na, die ou lewe hier

Op die bedorwe aarde

Waar daar 'n traan nooit weer sal val

En die son vir ewig skyn

Eendag wanneer Hy in sy majesteit verskyn

 

Die klokkespel bevestig die waarheid

Van 'n Koning gebore in 'n stal

Hy was 'n mens maar tog ook nie 'n mens nie

Want voor die sonde sou Jesus nooit val

 

Die klokkespel

Om middernag

Vertel ons dit is Kersfees

Orals staan groepies mense saam

Besig om kersliedere te sing

 

Liedere wat vertel

Van die Koningskind

Uit Dawid se geslag

Die Koning wat ons

Met die wederkoms verwag

 

Die klokkespel bevestig die waarheid

Van 'n Koning gebore in 'n stal

Hy was 'n mens maar tog ook nie 'n mens nie

Want voor die sonde sou Jesus nooit val

Want voor die sonde sou Jesus nooit val

 

Composer: JOHAN WESSELS (KVN PUBLISHING)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page