top of page
Kurt Darren - Hallo My Maatjie (Key: +5 Dmaj)

Kurt Darren - Hallo My Maatjie (Key: +5 Dmaj)

SKU: ST-P5-NB-04078
$14.95Price

Title: Hallo My Maatjie
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Kurt Darren
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: +5 Dmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Hallo my maatjie hoe gaan dit

Wil jy saam ry, wat maak jy

 

Hey

Hey

 

Sing Pappa sing

Bring terug daai ou skool

Maak nie saak hoe dit klink vir die ander

Jy weet hoe voel daai cool gevoel, ja

 

Sing Mamma sing

Jy sit die son in die somer

Vat ons saam ons wil leef in jou wêreld

'n Wêreld waar ons vere voel, ja

 

Hallo my maatjie hoe gaan dit

Wil jy saam ry, wat maak jy

Hallo my maatjie hoe gaan dit

Wil jy saam ry, sit langs my

 

Hallo my maatjie hoe gaan dit

Wil jy saam ry, wat maak jy

Hallo my maatjie hoe gaan dit

Wil jy saam ry, wat wag jy

 

Ons is nie bang nie

Ons ry op die beat boom boom oh-weh

 

Sing tot die son opkom

Sing tot die son opkom

 

Hey

 

Sing boetie sing

Jy bring'it new school

Lig jou hande en dans soos 'n wenner

Daardie moves is so freakin cool

 

Hallo my maatjie hoe gaan dit

Wil jy saam ry, wat maak jy

Hallo my maatjie hoe gaan dit

Wil jy saam ry, wat wag jy

 

Ons is nie bang nie

Ons ry op die beat boom boom oh-weh

 

Hey

 

Sing hom Sussie sing hom

Sing hom Sussie sing hom

Sing hom Sussie sing hom

Sussie doen jou ding

 

Hey

 

Sing hom Sussie sing hom

Sing hom Sussie sing hom

Sing hom Sussie sing hom

Sussie doen jou ding

 

Sing hom Sussie sing hom

Sing hom Sussie sing hom

Sing hom Sussie sing hom

Sussie doen jou ding

 

Hey

 

Hallo my maatjie hoe gaan dit

Wil jy saam ry, wat maak jy

Hallo my maatjie hoe gaan dit

Hoe gaan dit

Hoe gaan dit

 

Hey

 

Hallo my maatjie hoe gaan dit

Wil jy saam ry, wat maak jy

Hallo my maatjie hoe gaan dit

Wil jy saam ry, wat wag jy

 

Hey

 

Ons is nie bang nie

Ons ry op die beat boom boom oh-weh 

 

Ons is nie bang nie

Ons ry op die beat boom boom

 

Ohweh

Ohweh

Ons ry op die beat boom boom

Ohweh

Ohweh

Ons ry op die beat boom boom

 

Composer: DENNIS BIERBRODT/STEFAN DABRUCK/DANIEL DEIMANN/ERIC PATRICE/JUERGEN DOHR/GUIDO KRAMER/MICHEL SANCHEZ/ROBIN SCHULZ (SELECT)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

bottom of page