top of page
Kurt Darren - Uit Die Diepte Van My Hart (Key: OR Amaj - BV)

Kurt Darren - Uit Die Diepte Van My Hart (Key: OR Amaj - BV)

SKU: CO-OR-BV-03714
R225.49Price

Title: Uit Die Diepte Van My Hart
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Kurt Darren
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Amaj
Backing vocals: Yes
Lyrics: Yes

 

Daar's 'n duisend myle tussen my en jou

En daar's 'n honderd vrae, jy't weer gevra wat nou

Jy sê jy mis my baie, my paaie se draaie

Vat my heeltyd weg van jou

 

Uit die diepte van my hart

Ek is joune ek belowe

Uit die diepte van my hart

Staan by jou vandag en môre

Soos die golwe oor die see

Kom my liefde weer en weer

Uit die diepte van my hart

 

Uit die diepte van my hart

My lewe is nou joune

Uit die diepte van my hart

Sal jou toevou in die koue

Soos die golwe oor die see

Kom my liefde weer en weer

Uit die diepte van my hart

 

Storms sal my nie keer nie, ek wil jou teen my hou

Alles kom tot niks nie, tensy jy my vertrou

So maak vanaand jou oë toe, kom huistoe na my toe

Ek wag daar vir jou

 

Uit die diepte van my hart

Ek is joune ek belowe

Uit die diepte van my hart

Staan by jou vandag en môre

Soos die golwe oor die see

Kom my liefde weer en weer

Uit die diepte van my hart

 

Uit die diepte van my hart

My lewe is nou joune

Uit die diepte van my hart

Sal jou toevou in die koue

Soos die golwe oor die see

Kom my liefde weer en weer

Uit die diepte van my hart

 

Hier is my hand dis verewig

Loop die pad saam met my

Hier is my hart dis verewig vir jou

 

Uit die diepte van my hart

Uit die diepte van my hart

Soos die golwe oor die see

Kom my liefde weer en weer

Uit die diepte van my hart

 

Uit die diepte van my hart

My lewe is nou joune

Uit die diepte van my hart

Sal jou toevou in die koue

Soos die golwe oor die see

Kom my liefde weer en weer

Uit die diepte van my hart

 

Composer: KURT DARREN/DON KELLY/MARC BRENDON (SELECT MUSIEK)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page