Laurika Rauch - Liewe Lewe (Key: +5 Dmaj)
Title: Liewe Lewe
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Laurika Rauch feat. Christi van Niekerk
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Folk & Folk Rock; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: +5 Dmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Hey, liewe lewe
As jy dink jy kan my onder kry
Kom ek vertel jou net 'n storie van my
Hmm-mmm, ek gee nie sommer op nie
En hey, liewe lewe
As jy dink jy kan my keer
Môre staan ek op en probeer weer
Hmm-mmm, ek sal nie sommer stop nie
Want ek is sterker as wat jy dink
My glasie van geduld is vol geskink
En ek is harder as die donderweer
More staan ek op probeer ek weer
Hey, hey, liewe lewe, liewe lewe
Hey, hey, liewe lewe, liewe lewe
Hey, hey, liewe lewe, liewe lewe
Hey, hey
Hey, liewe lewe
As jy dink jy kan my onder kry
Kom ek vertel jou net 'n storie van my
Hmm-mmm, ek gee nie sommer op nie
En hey liewe lewe
ᒍy moet weet dat ek nie stop
En as ek stop, dan kyk ek op
My krag kom van bo
En jy sal my nie glo
Maar ek is sterker as wat jy dink
My glasie van geduld is vol geskink
En ek is harder as die donderweer
Môre staan ek op probeer ek weer
Hey, hey, liewe lewe, liewe lewe
Hey, hey, liewe lewe, liewe lewe
Hey, hey, liewe lewe, liewe lewe
Hey, hey (liewe lewe, liewe lewe)
Liewe lewe ek is reg vir jou (hey, hey)
Gee my nog 'n klippie om te kou (hey, hey)
Op my kniee val en Hom vertrou (hey, hey)
Hey, hey, liewe lewe ek is reg vir jou
TUSSENSPEL
Want ek is sterker as wat jy dink
My glasie van geduld is vol geskink
En ek is harder as die donderweer
Môre staan ek op probeer ek weer
Hey, hey, liewe lewe, liewe lewe
Hey, hey, liewe lewe, liewe lewe
Hey, hey, liewe lewe, liewe lewe
Hey, hey
Hey, hey, liewe lewe, liewe lewe
Hey, hey, liewe lewe, liewe lewe
Hey, hey, liewe lewe, liewe lewe
Hey, hey, liewe lewe ek is reg vir jou
Composer: CHRISTI VAN NIEKERK