top of page
Laurika Rauch - Stuur Groete Aan Mannetjies Roux (Key: OR Bbmaj)

Laurika Rauch - Stuur Groete Aan Mannetjies Roux (Key: OR Bbmaj)

SKU: JU-OR-NB-03995
ZAR 245.84Price

Title: Stuur Groete Aan Mannetjies Roux (Weergawe 2)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Laurika Rauch
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Folk; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Bbmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

My oom se motor is 'n ou masjien

Hy maak dit vol met diesolien

En hy sing in die strate as hy ons kom sien

My oom is oud en ek is skaars dertien

 

My oom drink koffie en my tannie tee

Ek vra oor die reën en hy sê ja-nee

En hy drink soet koffie met sy een oog toe

En hy praat weer oor die drie van Mannetjies Roux

 

O, stuur ons net so 'n bietjie reën

My oom het 'n tenk vol diesolien

En seën my pa en seën my ma

En my oom op sy plaas in Afrika

 

Maar my oom het gesukkel op die plaas

Want die son was te warm en die reën te skaars

En die man van die bank het net sy kop geskud

Want my oom, ja my oom, was te diep in die skuld

 

My oom se motor is 'n ou masjien

Hy maak dit vol met diesolien

En hy ry na die lande in die oggenddou

Die lande vaal en sy oë grou

 

O, stuur ons net so 'n bietjie reën

My oom het 'n tenk vol diesolien

En seën my pa en seën my ma

En my oom op sy plaas in Afrika

 

En as jy in die oggend in die lande stap

Hoor jy nog sy motor met sy klak klak klak

Maar my oom, ja my oom se oë's nou albei toe

In sy brief stuur hy groete aan Mannetjies Roux

 

O, stuur ons net so 'n bietjie reën

My oom het 'n tenk vol diesolien

En seën my pa en seën my ma

En my oom op sy plaas in Afrika

 

Composer: C. TORR (MACVILLA)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page