top of page
Retief Burger - Leeu Van Juda (Key: OR Dmaj)

Retief Burger - Leeu Van Juda (Key: OR Dmaj)

SKU: CO-OR-NB-00926
USD 13.95Price

Title: Leeu Van Juda

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Retief Burger from "Luidkeels"
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
More info: Retief Burger is 'n Afrikaanse sanger van geestelike liedere. Sy debuutalbum, Luidkeels is in 2005 uitgereik.
Lyrics: Yes

Jesus die sterke leeu van Juda

Jesus die vlekkelose Lam

Jesus, oorwinnaar oor die dood

Jesus, U is oneindig groot

 

U’s vir ewig, U’s vir Altyd

En ek weet U’s ook vir my

Word verheerlik, word verhoog

Deur al die lof wat juig in my

Kom verander, Kom vernuwe

Weer die passie binne my

Jesus dit gaan alles net oor U

 

Jesus die sterke leeu van Juda

Jesus die vlekkelose Lam

Jesus, oorwinnaar oor die dood

Jesus, U is oneindig groot

 

U’s vir ewig, U’s vir Altyd

En ek weet U’s ook vir my

Word verheerlik, word verhoog

Deur al die lof wat juig in my

Kom verander, Kom vernuwe

Weer die passie binne my

Jesus dit gaan alles net oor U

 

Jesus Jesus Jesus

Jesus

Jesus, U is oneindig groot

 

U’s vir ewig, U’s vir Altyd

En ek weet U’s ook vir my

Word verheerlik, word verhoog

Deur al die lof wat juig in my

Kom verander, Kom vernuwe

Weer die passie binne my

Jesus dit gaan alles net oor U

Jesus dit gaan alles net oor U

Jesus dit gaan alles net oor U

 

Composer: RETIEF BURGER (URIAL PUBLISHING)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

bottom of page