top of page
Leza Liversage (Luidkeels) - Ek Het U Lief O Heer (Key: OR Emaj)

Leza Liversage (Luidkeels) - Ek Het U Lief O Heer (Key: OR Emaj)

SKU: AL-OR-NB-01843
USD 13.95Price

Title: Ek Het U Lief O Heer

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Leza Liversage (Luidkeels)
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Emaj
Backing vocals: No
More info: Hierdie weergawe is deur Liza Liversage (van Luidkeels) soos gesing by die Ester Konferensie 2009 – NG Moreletapark.
Lyrics: Yes

Jesus, Jesus die een na wie ek smag

Jesus, Jesus ek bring vir U my hart

Wat oorloop van liefde en groot bewondering

Ontvang nou my offer van woorde as ek sing

Ek het U lief o Heer, ek het U lief o Heer

Met alles in my, met krag en verstand

Het ek U lief

Composer: LEZA LIVERSAGE (URIAL PUBLISHING)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page