Leon Goosen - Ek Is My Pa Se Kind (Key: OR Cmaj)
Title: Ek Is My Pa Se Kind
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Leon Goosen
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Ek is my Pa se kind
Ek is Sy hart se punt
Hy is my rots in my vesting
Waar ek my beveiliging vind
Ek is my Pa se kind
Ons is onafskeidbaar verbind
En wie in Hom glo kan sê
Ek is my Pa se kind
Ek het 'n Pa
Wat my laste kan dra
Deurentyd
Hy is almagtig oorweldigend
Sterk in die stryd
Genadig en groot
Hy is vol barmhartigheid
En om alles te kroon
Is ek Sy kind
Tot in ewigheid
Ek is my Pa se kind
Ek is Sy hart se punt
Hy is my rots in my vesting
Waar ek my beveiliging vind
Ek is my Pa se kind
Ons is onafskeidbaar verbind
En wie in Hom glo kan sê
Ek is my Pa se kind
Jy mag dalk vra
Hoe's dit moontlik vir iemand soos jy
Maar ek het my kindskap
By Jesus aan die kruis gekry
En sederdien is ek 'n baie bevoorregte klong
Want die Koning van die heelal
Neem my aan as Sy eiendom
Ek is my Pa se kind
Ek is Sy hart se punt
Hy is my rots in my vesting
Waar ek my beveiliging vind
Ek is my Pa se kind
Ons is onafskeidbaar verbind
En wie in Hom glo kan sê
Ek is my Pa se kind
O, jy kan ook my Vader ontmoet
Jy kan ook weet Hy is so goed
Neem net die genade wat Hy dan vir jou het
Dan kan jy ook sê
Hy het my lewe gered
Ek is my Pa se kind
Ek is Sy hart se punt
Hy is my rots in my vesting
Waar ek my beveiliging vind
Ek is my Pa se kind
Ons is onafskeidbaar verbind
En wie in Hom glo kan sê
Ek is my Pa se kind
O, ek is my Pa se kind
Ek is Sy hart se punt
Hy is my rots in my vesting
Waar ek my beveiliging vind
Ek is my Pa se kind
Ons is onafskeidbaar verbind
En wie in Hom glo kan sê
Ek is my Pa se kind
Ja, wie in Hom glo kan sê
Ek is my Pa se kind
Composer: LEON GOOSEN (BRETTIAN)
_edited.png)




















