Leon Goosen - Lewe Jesus In Jou (Key: OR Dmaj)
Title: Lewe Jesus In Jou?
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Leon Goosen
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Baie mense sê
Ek's 'n Christen
Ander mense sê
Man, ek glo!
Party sê
Ek gaan gereeld kerk toe
Want daar is mos 'n Vader daarbo
Iemand sê
Toe ek my bekeer het
Was my lewe vir 'n tyd baie mooi
O, maar Jesus wil in jou kom lewe
En Hy wag dat hy Hom binne sal nooi
Lewe Jesus in jou
Is Hy jou hele lewe
Bly jy aan Hom steeds getrou
Waar jy jou ook mag begewe
Lewe Jesus in jou
Is Hy jou enigste strewe
Is dit op Hom wat jy bou
Lewe Jesus in jou
Soek jy na die ware lewe
Soek jy na die ewige weg
Wil jy vry wees van jou valse verlede
Kom dan na die kruis en maak reg
Sterf aan jouself dis die antwoord
Kruisig jou sondige vlees
Laat Jesus deur die gees van die Vader
Van nou af in jou lewe heers
O, jy kan lewe in oorwinning oor sonde
Jy kan lewe met die krag van die Gees
Kom, raak besig met die werke van Jesus
Want Hy't gesê dis hoe dit sal wees
Lewe Jesus in jou
Is Hy jou hele lewe
Bly jy aan Hom steeds getrou
Waar jy jou ook mag begewe
Lewe Jesus in jou
Is Hy jou enigste strewe
Is dit op Hom wat jy bou
Lewe Jesus in jou
Lewe Jesus in jou
Is Hy jou hele lewe
Bly jy aan Hom steeds getrou
Waar jy jou ook mag begewe
Lewe Jesus in jou
Is Hy jou enigste strewe
Is dit op Hom wat jy bou
Lewe Jesus in jou
O, lewe Jesus in jou
Is Hy jou hele lewe
Bly jy aan Hom steeds getrou
Waar jy jou ook mag begewe
Lewe Jesus in jou
Is Hy jou enigste strewe
Is dit op Hom wat jy bou
Lewe Jesus in jou
Is dit op Hom wat jy bou
Lewe Jesus in jou
Lewe Jesus in jou!
Composer: LEON GOOSEN (BRETTIAN)
_edited.png)





















