top of page

Amanda Strydom - Tussen Die Liefde En die Leegte (Key: OR Abmaj)

SKU: JU-OR-NB-00407
$13.95Price

Title: Tussen Die Liefde En die Leegte

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Amanda Strydom
Genre: South African; Pop
Language: Afrikaans

Era: 1990s
Key: OR Abmaj
Backing vocals: No
More info: Amanda Strydom is by uitstek Afrikaanse musiek se prinses van kabaret. Van haar kabaret-aanbiedings is Dietrich, Kabaret, State of the Heart, Vrou voor 'n spieël en Diva. Sy komponeer en speel ook toneel. Van haar treffers sluit in “Ek loop die pad”, “Papa” en “Vrou by die spieël”.
Lyrics: Yes

 

Ek is my lewe lank op reis

Ek volg die weë van die twyfel

Ek soek na wat ek nooit sal vind nie

Want ek wil dwarsdeur die dood heen sing

Ek wil probeer om iets te maak

Ek wil nie breek nie, Ek wil nie haat nie

Maar op soek na mooi woorde

Het die liefde my verloor

 

Koor

 

En ek is altyd maar oppad

Altyd maar oppad

Ek reis onrustig en onseker

Tussen die liefde en die leegte (2x)

 

Dis nie ‘n lewe om te deel nie

En tog behoort my hart aan jou

Maar laat my nie te veel beloof nie

Want ek bly my droom getrou

En ek wil nog soveel woorde sing

Dit is ‘n passievolle drang

Ek wil alleen wees en ook by jou wees

Maar ek vind nooit die balans

 

Herhaal koor

 

Composer: STEF BOS/A. STRYDOM

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page