Louise Leander - U Is My Vader (Key: OR F#maj)
Title: U Is My Vader
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Louise Leander
Genre: South African; Inspirational & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR F#maj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Elke aand as ek gaan slaap
Hou U engele wag oor my
En elke môre as ek ontwaak
Weet ek U is naby
My Vader
My Beskermer
My Heerser
My God
My Vader
My Beskermer
My Heerser
My God
Elke oomblik van my dag
Weet ek U hou my hand
En elke asem wat blaas
Weet ek U't my gemaak
U is my Vader
En ek U kind
By U kom skuil ek
Teen die wind
En op U skoot
Kan ek sit
Teen U bors lê
En vrede vind
U is my Vader
En ek U kind
By U kom skuil ek
Teen die wind
En op U skoot
Kan ek sit
Teen U bors lê
En vrede vind
TUSSENSPEL
En elke môre as ek ontwaak
Weet ek wie't my gemaak
Composer: LOUISE LEANDER
_edited.png)














