top of page

Lumé (Lume) - Herfs Seisoen Gevoel (Key: OR Bbmaj)

SKU: RI-OR-NB-03838
$13.95Price

Title: Herfs Seisoen Gevoel
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Lumé (Lume)
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Folk
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Bbmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Hulle sê na elke storm

Is daar 'n reënboog wat verskyn

Die seer sal jou ook vorm maar

Die reën was weg jou pyn

 

Jy't gelei ek was nooit verlore

Diep spore in my hart gelos

Ek's sterker nou as ooit tevore

Dis die prys wat liefde kos

 

Seisoene bly verander

Maar ek sal jou nooit vergeet

 

In die wind hoor ek jou saggies vir my fluister

Voel ek jou liefde oor my spoel

En waar ek staan

Staan jy nog saam

Daai herfs seisoen gevoel

In die lig sien ek jou skyn deur die duister

Kan ek weer jou vreugde voel

En waar ek staan

Staan ons nog saam

Daai herfs seisoen gevoel

Daai herfs seisoen gevoel

 

Ek loop die paaie wat ons saam gestap het

Herinneringe bittersoet

Ek moet die een waarvoor ek lank gewag het

Laat gaan

Ek weet ek moet

 

Ek weet dat jy het my nooit verlaat nie

Ek voel jou asem hier teenaan my

En alhoewel jy nie meer hier is nie

Het jou hart my kom bevry

 

Seisoene bly verander

Maar ek sal jou nooit vergeet

 

In die wind hoor ek jou saggies vir my fluister

Voel ek jou liefde oor my spoel

En waar ek staan

Staan jy nog saam

Daai herfs seisoen gevoel

In die lig sien ek jou skyn deur die duister

Kan ek weer jou vreugde voel

En waar ek staan

Staan ons nog saam

Daai herfs seisoen gevoel

 

Ek loop die paaie wat ons saam gestap het

Daai herfs seisoen gevoel

 

In die wind hoor ek jou saggies vir my fluister

Voel ek jou liefde oor my spoel

En waar ek staan

Staan jy nog saam

Daai herfs seisoen gevoel

In die lig sien ek jou skyn deur die duister

Kan ek weer jou vreugde voel

En waar ek staan

Staan ons nog saam

Daai herfs seisoen gevoel

Daai herfs seisoen gevoel

 

Composer: LUMÉ (MUSE)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page