Maruché feat. DZL - Wees Iemand (Key: OR F#maj)
Title: Wees Iemand
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Maruché feat. DZL
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Duet; Kids & Teens; Inspirational & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR F#maj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Jy kan weer sterk wees
Na jy swak was
Braaf wees na jy bang was
Groot word na jy klein was
Vir so lank
Maar een ding wat jy altyd moet onthou
Is dat 'n ster net skyn in donker
Wees iemand wat niemand ooit kon dink
Jy sou
Iemand wie die lig in die donker vashou
Iemand wie die goeie en die slegte onthou
Wees iemand wie ander se hande vat en optel
En met liefde dan vertel
Dat die seer en die pyn soos die mis gaan verdwyn voor die son
En gee om
Jy kan weer slim wees na jy dom was
Hoog vlieg na jy laag was
Uit wees na jy deur die moeilik was
Maar die een ding wat jy altyd moet onthou
Is dat 'n ster net skyn in donker
Wees iemand wat niemand ooit kon dink
Jy sou
Iemand wie die lig in die donker vashou
Iemand wie die goeie en die slegte onthou
Wees iemand wie ander se hande vat en optel
En met liefde dan vertel
Dat die seer en die pyn soos die mis gaan verdwyn voor die son
En gee om
Jy kan weer sterk wees
Na jy swak was
Braaf wees na jy bang was
Groot word na jy klein was
Vir so lank
Wees iemand wat niemand ooit kon dink
Jy sou
Iemand wie die lig in die donker vashou
Iemand wie die goeie en die slegte onthou
Wees iemand wie ander se hande vat en optel
En met liefde dan vertel
Dat die seer en die pyn soos die mis gaan verdwyn voor die son
ooh, en gee om
Ek gee om
Ons gee om
Composer: JOHAN OBERHOLZER (RSA NEXT MUSIC/SYAN PRODUCTIONS)
_edited.png)





















