Juanita du Plessis - Ons Koning Kom (Key: OR Gmaj)
Title: Ons Koning Kom
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Juanita du Plessis
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
More info: Juanita du Plessis (gebore in Namibië) is een van Suid-Afrika se mees suksesvolle, populêre en geliefde sangers ooit. Sy het bekend geword na haar treffer "Ska-Rumba" in 2000.
Lyrics: Yes
Wie regeer wie is in beheer
Wie’s die begin en die einde
Die Een wat is wat was en wat kom
My hart wil sing alle eer wil ek bring
Hy’s die weg en die waarheid
Daar’s niemand daar’s niemand soos Hy
Lig jou hande na bo (sing Halleluja)
Gee eer aan Hom (Halleluja)
Ons Koning kom
Loof Sy heilige Naam
Lig jou hande na bo (sing Halleluja)
Vertrou op Hom (Halleluja)
Ons Koning kom
Hy kom om ons te haal
Elke knie sal buig
En elke tong sal getuig
Hy’t die dood vir ewig oorwin
Hy’t opgestaan
Lig jou hande na bo (sing Halleluja)
Gee eer aan Hom (Halleluja)
Ons Koning kom
Loof Sy heilige Naam
Lig jou hande na bo (sing Halleluja)
Vertrou op Hom (Halleluja)
Ons Koning kom
Hy kom om ons te haal
In die donker wêreld vra almal
Wie sal die volk kom lei
Dis die ruiter op die wit perd
Hy kom Hy kom vir jou en my
Lig jou hande na bo (sing Halleluja)
Gee eer aan Hom (Halleluja)
Ons Koning kom
Loof Sy heilige Naam
Lig jou hande na bo (sing Halleluja)
Vertrou op Hom (Halleluja)
Ons Koning kom
Hy kom om ons te haal
Lig jou hande na bo (sing Halleluja)
Gee eer aan Hom (Halleluja)
Ons Koning kom
Loof Sy heilige Naam
Lig jou hande na bo (sing Halleluja)
Vertrou op Hom (Halleluja)
Ons Koning kom
Hy kom om ons te haal
Ons Koning kom
Hy kom om ons te haal
Composer: J. DU PLESSIS (JUANITA RECORDS)