top of page
Mimi Coertse - Liefste Madelein (Key: OR Amaj)

Mimi Coertse - Liefste Madelein (Key: OR Amaj)

SKU: JU-OR-NB-00219
$12.95Price

Title: Liefste Madelein

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Mimi Coertse

Genre: South African; Opera & Popera; Classical & Contemporary Classical; World Music

Language: Afrikaans

Era: 1970s

Key: OR Amaj

Backing vocals: No

More info: Mimi Coertse is al Suid-Afrika se eerste ware prima donna genoem. Sy was as operasangeres baie gewild in Europa (veral in Wenen) en het baie klassieke musiek-plate gemaak. Haar Afrikaanse musiek op plaat is egter ook groot treffers en veral die kunslied (soos die musiek van S le Roux Marais) het haar 'n voorste verkoper gemaak.

Lyrics: Yes

 

Liefste Madelein, moeder skatjie
Niks kan my ooit bekoor soos jou glimlag
Dis soos sonskyn na reën op die velde
Of soos maanskyn op seeduine sag

Liefste Madelein, gaan nooit weg van my
Sonder jou het die rose geen geur nie
Sonder jou het die voëltjies geen nes nie
Sonder jou het die lewe geen fleur

Liefste Madelein, moeder skatjie
In jou stem hoor ek engele sing
Dis net jy wat my hartseer kan stil maak
Dis net jy wat my vreugde kan bring

Liefste Madelein, gaan nooit weg van my
Sonder jou het die rose geen geur nie
Sonder jou het die voëltjies geen nes nie
Sonder jou het die lewe geen fleur

Liefste Madelein, moeder skatjie
In jou stem hoor ek engele sing
Dis net jy wat my hartseer kan stil maak
Dis net jy wat my vreugde kan bring

 

Composer: TRADITIONAL/CHRIS STEYN (GALLO)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

© ProTrax

All music content (backing tracks, instrumentals, karaoke) are professional reproductions or new creations and not the original music.

bottom of page