top of page
Bok van Blerk - Modder en Bloed (Key: OR Fmaj)

Bok van Blerk - Modder en Bloed (Key: OR Fmaj)

SKU: CO-OR-NB-00548
US$13,95Price

Title: Modder en Bloed

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Bok van Blerk from 'Modder en Bloed'
Genre: South African; Pop; Movie, Musical & Soundtrack; Inspirational, Christian & Gospe
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Fmaj
Backing vocals: No
More info: The film 'Modder en Bloed (Blood and Glory)' tells the epic tale of an ultimatum, revenge, perseverance and the hope of a nation, inspired by true events.
Lyrics: Yes

 

Ek staan verlate langs geraamtes

Gebeende vingers wys na my

Hier tussen stof en roet en haat

Staan net die duiwel langs my sy

 

Alles is weg

Ek het alles verloor

In die grond bloei die mensdom se dade

Vir dit wat lê hier onder ons aarde

Word in die naam van oorlog gemoor

 

En my hart en my siel is vertrap

In daai Modder en Bloed

Staan nou op staan nou saam

Voor jou volk en jou land hier vergaan

Lig jouself soos een man uit die stof en die sand

Draai jouself terug na God

Vind jou siel en jou moed

In daai Modder en Bloed

In daai Modder en Bloed

 

Nou staan ek hier

Gesak op my kniëe

En ek weet wat ek Hom nou moet vra

Wees die vuur en die staal in ons lywe

Om die vyand se haat te verslaan

 

En my hart en my siel is vertrap

In daai Modder en Bloed

Staan nou op staan nou saam

Voor jou volk en jou land hier vergaan

Lig jouself soos een man uit die stof en die sand

Draai jouself terug na God

Vind jou siel en jou moed

In daai Modder en Bloed

In daai Modder en Bloed

 

Net die duiwel sterk sy dade

Vir 'n moordenaar se haat

Want net 'n goddelose aarde

Vermoor sy kinders in die aand

 

En my hart en my siel is vertrap

In daai Modder en Bloed

Staan nou op staan nou saam

Voor jou volk en jou land hier vergaan

Lig jouself soos een man uit die stof en die sand

Draai jouself terug na God

Vind jou siel en jou moed

In daai Modder en Bloed

In daai Modder en Bloed

In daai Modder en Bloed

 

Composer: SEAN ELSE/JOHAN VORSTER (INHOCO MUSIC PUBLISHING)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page