Bok van Blerk - Bosveld Afrika (Key: OR Abmaj)
Title: Bosveld Afrika
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Bok van Blerk
Genre: South African; Pop
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Abmaj
Backing vocals: No
More info: Bok van Blerk is gebore op 30 Maart 1978 en het in Pretoria grootgeword. In 2006 het Bok sy eerste album vrygestel.
Lyrics: Yes
As ek die grondpad vat, stamp dit tot hier in my hart
Want hierdie sinkplaat pad, weet net hoe om met my te praat
Vat die afdraai, tot by die plaashek
Waar die bosveld-loerie hello kwê
Hierdie Bosveld Afrika, gebrandmerk in my are
Daar waar die son gaan sak onder die kremetart
Sal jy, vir my kry
Daar waar die vlamme praat met die hardekool
Sal jy, vir my kry
En as my tyd moet kom, kom lê my neer
Want ek wil net hier bly
Hierdie Bosveld Afrika, gebrandmerk in my are
En met die eerste reën, sien jy hoe God die aarde seën
En die rooiboklam, weet nie van die leeu wat in die skadu staan
Maar dis die sirkel, dis die lewe
Om die kampvuur maak dit alles sin
Hierdie Bosveld Afrika, gebrandmerk in my are
Daar waar die son gaan sak onder die kremetart
Sal jy, vir my kry
Daar waar die vlamme praat met die hardekool
Sal jy, vir my kry
En as my tyd moet kom, kom lê my neer
Want ek wil net hier bly
Hierdie Bosveld Afrika, gebrandmerk in my are
Hierdie Bosveld Afrika
Daar is niks wat my hier pla
Daar is niks wat ek meer vra
As hierdie Bosveld Afrika
Hierdie Bosveld Afrika
Daar is niks wat my hier pla
Daar is niks wat ek meer vra
As hierdie Bosveld Afrika
Daar waar die son gaan sak onder die kremetart
Sal jy, vir my kry
Daar waar die vlamme praat met die hardekool
Sal jy, vir my kry
En as my tyd moet kom, kom lê my neer
Want ek wil net hier bly
Hierdie Bosveld Afrika, gebrandmerk in my areGebrandmerk in my are
Composer: BOK VAN BLERK/JOHAN VORSTER/EWALD COLESKE (BOK VAN BLERK/JOHAN VORSTER SONGS/COLESKE ARTISTS)
_edited.png)





















