top of page
Bok van Blerk - Van De La Rey Tot Nou (Key: OR Cmaj)

Bok van Blerk - Van De La Rey Tot Nou (Key: OR Cmaj)

SKU: CO-OR-NB-00541
USD 13.95Price

Title: Van De La Rey Tot Nou

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Bok van Blerk
Genre: South African; Pop
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
More info: Bok van Blerk is gebore op 30 Maart 1978 en het in Pretoria grootgeword. In 2006 het Bok sy eerste album vrygestel.
Lyrics: Yes

 

Hoor jy die magtige dreuning

Oor die veld kom dit wyd gesweef

Dis die lied van ‘n volk se ontwaking

Wat harte laat sidder en beef

 

Voorvaders van ons generasie

Was helde om op trots te wees

Soveel lesse uit onse verlede

Maar nog meer om by mekaar te leer

 

Van De la Rey tot nou

Suid Afrika ek’s lief vir jou

Hoor die donderweer en weet

Daar was soveel bloed gesweet

En ons gaan nêrens heen

Ons is hier om te bly

Ons vir jou

Van De la Rey tot nou

 

Nou meer as ‘n honderd jaar later

Nogsteeds daardie selfde geveg

Gaan ons ooit leer uit onse verlede

Wie's verkeerd en wie is reg

 

Van De la Rey tot nou

Suid Afrika ek’s lief vir jou

Hoor die donderweer en weet

Daar was soveel bloed gesweet

En ons gaan nêrens heen

Ons is hier om te bly

Ons vir jou

Van De la Rey tot nou

 

Hoor jy die magtige dreuning

Oor die veld kom dit wyd gesweef

Dis die lied van ‘n volk se ontwaking

Wat harte laat sidder en beef

 

Van De la Rey tot nou

Suid Afrika ek’s lief vir jou

Hoor die donderweer en weet

Daar was soveel bloed gesweet

En ons gaan nêrens heen

Ons is hier om te bly

Ons vir jou

Van De la Rey tot nou

Van De la Rey tot nou

Suid Afrika ek’s lief vir jou

 

Hoor jy die magtige dreuning

 

Composer: JOHAN VORSTER/CHRISTOPH KOTZE/BOK VAN BLERK (INHOCO MUSIC PUBL.)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page