top of page
Ruhan du Toit - Monumentaal (Key: OR Gmaj - BV)

Ruhan du Toit - Monumentaal (Key: OR Gmaj - BV)

SKU: CO-OR-BV-00073
$12.95Price

Title: Monumentaal

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Ruhan du Toit

Genre: Pop & Pop Rock; South African

Language: Afrikaans

Era: 2020s

Key: OR Gmaj

Backing vocals: Yes

Lyrics: Yes

 

Daar's niks om te vrees nie

Ons is nog nie gebreek nie

Moenie opgee nie

Moenie ophou probeer nie

Dis nog nie te laat nie

 

Onthou ons verlede

Ons is hier vir 'n rede

Hier lê ons sweet

Hier lê ons bloed

Staan op want ons moet

 

Monumentaal

Dis ons verhaal

Hoe kan ons stilbly

Ons sal dit vertel

Dit kom al hoe nader

Kom hel of hoë water

Niks kan ons keer nie

Want Hy's in beheer

Dis monumentaal

 

Mag ons nooit vergeet nie

Dit was nooit tevergeefs nie

Onthou ons helde

Hier lê hul bloed

Staan op want ons moet

 

Monumentaal

Dis ons verhaal

Hoe kan ons stilbly

Ons sal dit vertel

Dit kom al hoe nader

Kom hel of hoë water

Niks kan ons keer nie

Want Hy's in beheer

Niks kan ons keer nie

Want Hy's in beheer

Dis monumentaal

 

Dis monumentaal

 

Monumentaal

Dis ons verhaal

Hoe kan ons stilbly

Ons sal dit vertel

Dis net genade

Ons weet dit al jare

Niks kan ons keer nie

Want Hy's in beheer

 

Monumentaal

Dis ons verhaal

Hoe kan ons stilbly

Ons sal dit vertel

Dit kom al hoe nader

Kom hel of hoë water

Niks kan ons keer nie

Want Hy's in beheer

Ja, niks kan ons keer nie

Want Hy's in beheer

Dis monumentaal

 

Composer: RIAAN BENADÉ/GERHARD STEYN/PAULO AZEVEDO (COLESKE ARTISTS)

 

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like