Fatman - Vet Vrou (Key: OR Gmaj - BV)
Title: Vet Vrou
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Fatman
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: Yes
Lyrics: Yes
My ouma het gesê
As jy iets so graag wil hê moet jy net vra
Nou wat staan jy dan te doen
Ek wil nie baie meisies soen maar net vir haar
En word ek dalk geseën
So 'n meisie drie in een sal ek haar trou
Ek sal vir altyd by haar bly
Ek sal haar aantrek soos 'n trui
Wo, wo wo, ja
Ag gee my net 'n vet vrou, vet vrou
Sy moet my altyd op my plek hou, plek hou
Sy kan my warm in die bed hou, bed hou
Sy kan my in haar rolle toe vou, toe vou, ja
TUSSENSPEL
Daar's baie meisies mooi en sag
Baie models wat nog wag so baie opsies
Maar wat sal ek my tog steur
Aan al daai girls so uitgeteer en anoreksies
Ek wil geen trophy trouer hê
Ek het lankal mos gesê jy kan haar hou
Want sy is dunner as 'n stok
Wat help dit om te jok
Ek soek beskerming teen die koue
Ag gee my net 'n vet vrou, vet vrou
Sy moet my altyd op my plek hou, plek hou
Sy kan my warm in die bed hou, bed hou
Sy kan my in haar rolle toe vou, toe vou, ja
Ag gee my net 'n dik stuk, dik stuk
Ek wil net al haar vette insluk, insluk
Ek like haar grootte so verskriklik, skriklik
Ag gee my net 'n dik stuk, dik stuk, ja
TUSSENSPEL
Wo, wo wo, ja
Ag gee my net 'n vet vrou
Sy moet my altyd op my plek hou
Sy kan my warm in die bed hou, bed hou
Sy kan my in haar rolle toe vou, toe vou, ja
Ag gee my net 'n dik stuk, dik stuk
Ek wil net al haar vette insluk, insluk
Ek like haar grootte so verskriklik, skriklik
Ag gee my net 'n dik stuk, dik stuk, ja
Skud daai deeg mamma
Skud daai deeg
Composer: ANDRE LE ROUX DU TOIT
_edited.png)



















