top of page
Bok van Blerk - My Kreet (Key: OR Amaj)

Bok van Blerk - My Kreet (Key: OR Amaj)

SKU: AN-OR-NB-00550
US$13,95Price

Title: My Kreet

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Bok van Blerk from “Platteland”
Genre: South African; Pop; Movie, Musical & Soundtrack
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
More info: Platteland is 'n Afrikaanse drama/musiekblyspel rolprent wat in Vrede en omgewing deur die Mozi-platemaatskappy en Philo-films vervaardig is. Die regisseur is Sean Else. Die rolprent het op 12 November 2011 in teaters begin draai. Hierdie liedjie kom voor op die klankbaan.
Lyrics: Yes

 

Is jy gebore?

Donker Afrika se kind

Voel jy verlore?

Voel dit is nie eers jou skuld?

 

Maar jy moet aanhou glo

Nooit ooit vergeet

So staan ons saam

 

As jy voel jy staan alleen

En almal sê jy kan nie wen

As jy my vra sal ek jou dra

Deur bloed, deur sweet, hoor jy my kreet

Jy moet weet jy’s nooit alleen

Die Afrikaner het 'n stem

As jy my vra sal ek jou dra

Deur bloed, deur sweet, hoor jy my kreet

 

Soek jy na rede?

Om in Afrika te bly

Soek jy na vrede?

Soek net die lewe in die stry

 

Maar jy moet aanhou glo

Nooit ooit vergeet

So staan ons saam

 

As jy voel jy staan alleen

En almal sê jy kan nie wen

As jy my vra sal ek jou dra

Deur bloed, deur sweet, hoor jy my kreet

Jy moet weet jy’s nooit alleen

Die Afrikaner het 'n stem

As jy my vra sal ek jou dra

Deur bloed, deur sweet, hoor jy my kreet

 

As jy jou alles gee, dan gee ek meer en meer

 

As jy voel jy staan alleen

As jy voel jy staan alleen

En almal sê jy kan nie wen

As jy my vra sal ek jou dra

Deur bloed, deur sweet, hoor jy my kreet

Jy moet weet jy’s nooit alleen

Die Afrikaner het ‘n stem

As jy my vra sal ek jou dra

Deur bloed, deur sweet, hoor jy my kreet

 

Composer: VORSTER/ELSE/VAN BLERK/VORSTER/NEL (JOHAN VORSTER SONGS/MOZI PUBL./BOK VAN BLERK PUBL.)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page