top of page
Etienne Steyn - My Sonskyn (Key: OR C#maj - BV)

Etienne Steyn - My Sonskyn (Key: OR C#maj - BV)

SKU: CO-OR-BV-01164
USD 13.95Price

Title: My Sonskyn

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Etienne Steyn
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR C#maj
Backing vocals: Yes
More info: Etienne Steyn (gebore 24 November 1978 in Germiston) is 'n Afrikaanse sanger en liedjieskrywer. Etienne Steyn se debuut CD is getiteld Storie Van My Hart en is in 2005 uitgereik.
Lyrics: Yes

 

'n Bietjie van my bly altyd by jou

'n Bietjie van jou sal ek aan vashou

Tot die wind weer gaan lê dat jy my wil hê

 

Want jy is die een wat my laat glimlag

Jy is die een vir wie ek moes wag

Om liefde te bind my hart weer te vind

Ja, jy

 

Ek wil jou optel ek wil jou vang

As dit moeilik raak om aan te gaan

 

Ek hou jou in my arms vir altyd

Ek hou jou in my hart my lief

Soos sonskyn

Wat niemand sal verstaan

My liefde vir jou soos die maan

My diepste donker bly waar ek jou liefde kry

My sonskyn

 

'n Bietjie van my bly altyd by jou

'n Bietjie van jou sal ek aan vashou

Tot die wind weer gaan lê dat jy my wil hê

Want jy is die een wat my laat glimlag

Jy is die een vir wie ek moes wag

Om liefde te bind my hart weer te vind

Ja, jy

 

Ek wil jou optel ek wil jou vang

As dit moeilik raak om aan te gaan

 

Ek hou jou in my arms

Vir altyd

Ek hou jou in my hart my lief

Soos sonskyn

Wat niemand sal verstaan

My liefde vir jou soos die maan

My diepste donker bly waar ek jou liefde kry

My sonskyn

My diepste donker bly waar ek jou liefde kry

My sonskyn

 

Jy is die een wat my laat glimlag

Jy is die een vir wie ek moes wag

Ek wil jou optel ek wil jou vang

As dit moeilik raak om aan te gaan

 

'n Bietjie van my bly altyd by jou

'n Bietjie van jou sal ek aan vashou

Tot die wind weer gaan lê dat jy my wil hê

 

Ek hou jou in my arms vir altyd

Ek hou jou in my hart my lief

Soos sonskyn

Wat niemand sal verstaan

My liefde vir jou soos die maan

My diepste donker bly waar ek jou liefde kry

My sonskyn

My diepste donker bly waar ek jou liefde kry

My sonskyn

 

Composer: ETIENNE STEYN (MIZICA PUBLISHING)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page