top of page
Adam - Kasteel	(Key: OR Dmaj - BV)

Adam - Kasteel (Key: OR Dmaj - BV)

SKU: CO-OR-BV-00002
$12.95Price

Title: Kasteel

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Adam

Genre: Pop; South African; Group 

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Dmaj

Backing vocals: Yes

More info: Adam is a band from South Africa comprising of Hugo Ludik, Christoff de Beer and Kyle Grant.

Lyrics: Yes

 

Ek gee een kasteel vir jou

 

Hier is my huis die kruis wat ek dra

Alles hier net vir ons in 'n droom bewaar

 

Gebou om jou te hou

Die volmaakste dag vir nou

Dis alles net ineen, een oomblik geleen

Tot die dood ons skei

 

Ek gee een kasteel vir jou

Dra dit net saam met jou

My liefling net vir jou

Ek gee een kasteel vir jou

Wat 'n ewigheid sal hou

Is my kasteel vir jou

 

Hier is die plek dis waar ek wil wees

Net by jou dis net vir jou

Wat ek alles gee

 

Gee my jou hand waarmee ek beloof

Om by jou te bly dis my ewigheid

Tot die dood ons skei

 

Ek gee een kasteel vir jou

Dra dit net saam met jou

My liefling net vir jou

Ek gee een kasteel vir jou

Wat 'n ewigheid sal hou

Dis my kasteel vir jou

 

Gee my 'n bietjie meer van jou

Tyd wat jy nooit sal berou

As jy nie kans sien om nie te gaan nie

Sal ek jou die sleutels gee

En vir jou vir ewig sê:

 

Ek gee een kasteel vir jou

Dra dit net saam met jou

My liefling net vir jou

Ek gee een kasteel vir jou

Wat 'n ewigheid sal hou

Dis my kasteel vir jou

Ek gee een kasteel vir jou

Dra dit net saam met jou

My liefling net vir jou

Ek gee een kasteel vir jou

Wat 'n ewigheid sal hou

Dis my kasteel vir jou

My kasteel vir jou

 

Composer: REYNARDT HUGO/ROBIN KELLY/HUGO LUDIK (OXINITY MUSIC PUBLISHING)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like