top of page
Ricus Nel - Spyt Kom Te Laat (Key: OR Dmaj - BV)

Ricus Nel - Spyt Kom Te Laat (Key: OR Dmaj - BV)

SKU: CO-OR-BV-00065
$12.95Price

Title: Spyt Kom Te Laat

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Ricus Nel

Genre: Pop; South African

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Dmaj

Backing vocals: Yes

More info: Ricus Nel is an Afrikaans musician, singer and songwriter. His debut album, Sak en Pak was released on 15 Augustus 2011 by Select Music. He is famous for the ability to have mastered 13 instruments.

Lyrics: Yes

 

Jy breek my hart en jou beloftes

Jy kla oor my en jy sien alles wat fout is

Jy soek iets nuuts

Sê my wat kos dit

Om alles weer warm te maak

Wat skielik so koud is

 

Spyt kom te laat, kom te laat

Dit kom om jou seer te maak

Ek wou nog praat toe jy sê dis te laat om 'n plan te maak

Spyt kom te laat, kom te laat

As jou hart die waarheid praat

Wat het geword van ons liefde

Die rede wat ons een maak

 

Baby jy gaan my nog mis

As jou kop teenaan jou kussig rus

As jy wonder waar jou koffie is

Dan gaan jy my mis

As jy laat in die aand nog wakker lê

En daar's niemand om vir jou te sê

Jy is alles wat my hart wil hê

Dan gaan jy my mis

 

Jy draai jou rug op dit wat waar is

Hoe kan ek dit regmaak as jy nie daar is

Ek't alles gegee maar niks gekry nie

En somtyds weet ek nie eers waarom ons stry nie

 

Spyt kom te laat, kom te laat

Dit kom om jou seer te maak

Ek wou nog praat toe jy sê dis te laat om 'n plan te maak

Spyt kom te laat, kom te laat

As jou hart die waarheid praat

Wat het geword van ons liefde

Die rede wat ons een maak

 

Baby jy gaan my nog mis

As jou kop teenaan jou kussig rus

As jy wonder waar jou koffie is

Dan gaan jy my mis

As jy laat in die aand nog wakker lê

En daar's niemand om vir jou te sê

Jy is alles wat my hart wil hê

Dan gaan jy my mis

 

Spyt kom te laat, kom te laat

As jou hart die waarheid praat

 

Spyt kom te laat, kom te laat

Dit kom om jou seer te maak

Ek wou nog praat toe jy sê dis te laat om 'n plan te maak

Spyt kom te laat, kom te laat

As jou hart die waarheid praat

Wat het geword van ons liefde

Die rede wat ons een maak

 

Baby jy gaan my nog mis

As jou kop teenaan jou kussig rus

As jy wonder waar jou koffie is

Dan gaan jy my mis

As jy laat in die aand nog wakker lê

En daar's niemand om vir jou te sê

Jy is alles wat my hart wil hê

Dan gaan jy my mis

Dan gaan jy my mis

 

Composer: RICUS NEL/MARC BREDON/DON KELLY/PIERRE ROSSOUW/NIEL SCHOOMBEE (SELECT MUSIC PUBL.)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page