top of page
Nadine - Harlekyn (Key: OR Dmaj)

Nadine - Harlekyn (Key: OR Dmaj)

SKU: CH-OR-NB-02798
US$13,95 Regular Price
US$10,95Sale Price

Title: Harlekyn
Format: MP3 Backing Track
Created in the style of: Nadine
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Hy skreeu en hy bokspring

Slaan neer soos ‘n mal ding

Maar erens in die skare

Ontmoet sy oë hare

 

Haar seuntjie lag vir hom nou

Hy lyk so snaaks en dom nou

Maar die trane van sy moeder

Is nie daar van die gelag

 

Harlekyn het ‘n grap vertel

Ha-ha-ha

Dit is slegs ‘n maskerspel

Ha-ha-ha

Die nar in sy sirkusdrag

Deur die strate klink die weerklank

Van die harlekyn se lag

 

TUSSENSPEL

 

En kyk toe hy nog jonk was

Hou hy haar styf teen hom vas

Maar pa se kwaai ou woorde

Dryf hom weg na ander oorde

 

Sy snaakse blou-wit kussing

En sy rooi neus soos ‘n ryp vrug

Maar somtyds deur die jare

In die dorpie sien hy haar

 

Harlekyn het ‘n grap vertel

Ha-ha-ha

Dit is slegs ‘n maskerspel

Ha-ha-ha

Die nar in sy sirkusdrag

Deur die strate klink die weerklank

Van die harlekyn se lag

 

Ha-ha-harlekyn het ‘n grap vertel

Ha-ha-ha

Dit is slegs ‘n maskerspel

Ha-ha-ha

Die nar in sy sirkusdrag

Deur die strate klink die weerklank

Van die harlekyn se lag

 

TUSSENSPEL

 

Hy skreeu en hy bokspring

Slaan neer soos ‘n mal ding

Maar erens in die skare

Ontmoet sy oë hare

 

Haar seuntjie lag vir hom nou

Hy lyk so snaaks en dom nou

Maar die trane van sy moeder

Is nie daar van die gelag

 

Harlekyn het ‘n grap vertel

Ha-ha-ha

Dit is slegs ‘n maskerspel

Ha-ha-ha

Die nar in sy sirkusdrag

Deur die strate klink die weerklank

Van die harlekyn se lag

 

Harlekyn het ‘n grap vertel

Ha-ha-ha

Dit is slegs ‘n maskerspel

Ha-ha-ha

Die nar in sy sirkusdrag

Deur die strate klink die weerklank

Van die harlekyn se lag

 

Composer: DE SONNEVILLE/TOUSSAINT/VAN RENSBURG (GALLO)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page