top of page
Nadine - 'n Meisiekind Wil Ek Graag Bly (Key: OR Emaj)

Nadine - 'n Meisiekind Wil Ek Graag Bly (Key: OR Emaj)

SKU: CH-OR-NB-02740
$12.95 Regular Price
$7.95Sale Price

Title: 'n Meisiekind Wil Ek Graag Bly
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Nadine
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Emaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Ek hou van praat en lag

Van droom reg deur die nag

Ek hou van nuwe klere

Van nuwe modes in my kas

 

Ek hou van pienk en wit

Van prente teen my spieƫl

Van koffie drink uit bekers

En om met vriende iets te deel

 

Die lewe is vir my 'n avontuur

En 'n meisiekind wil ek graag bly

Al bly daar altyd soveel nuwe vrae

Is soveel antwoorde om my

Ek kyk verwonderd na die lewe om my

'n Meisiekind wil ek graag bly

Al word ek eendag ook 'n honderd jaar oud

Bly daar 'n meisiekind in my

 

Daar is iemand spesiaal

En ek skryf vir hom 'n brief

Hy bel my sonder rede

En ek dink ek het hom lief

Die ure by die skool

Sleep stadig verby

En later wag my droomheld

By die skool se hek vir my

 

Die lewe is vir my 'n avontuur

En 'n meisiekind wil ek graag bly

Al bly daar altyd soveel nuwe vrae

Is soveel antwoorde om my

Ek kyk verwonderd na die lewe om my

'n Meisiekind wil ek graag bly

Ek wonder waarom gaan die reƫnboogdae

Vir elke meisiekind verby

 

Die lewe is vir my 'n avontuur

En 'n meisiekind wil ek graag bly

Al bly daar altyd soveel nuwe vrae

Is soveel antwoorde om my

Ek kyk verwonderd na die lewe om my

'n Meisiekind wil ek graag bly

Al word ek eendag ook 'n honderd jaar oud

Bly daar 'n meisiekind in my

 

Composer: JURIE ELS (JESSE G MUSIC)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page