Simeon Hamman - Gee My Tekkies (Key: OR Emaj)
Title: Gee My Tekkies
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Simeon Hamman
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Emaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Ek hou van lag ek hou van speel
En lang vakansies by die see
Ek hou van flieks van “The Lion King”
“Aladdin” en van “Free Willy”
Gee my tekkies
Gee my jeans
Gee my ‘n fiets en ‘n lekker kettie
Gee my die rygers 1-2-3
En ek wys jou gou-gou wie is wie
Elke winter kry jy my
Waar die rugbymanne dit uitbaklei
Die swembad en die krieketveld
Met die somerson wat die ure tel
Gee my tekkies
Gee my jeans
Gee my ‘n fiets en die onder 10’s
Gee ons ‘n wedstryd 1-2-3
En ons wys jou gou-gou wie is wie
Ek’s mal oor die naweek ja, ja, ja
Doen dan dinge saam met pa
Die wêreld lag en ek voel vry
As ek en pa weer go-karts ry
Skool toe gaan huiswerk doen
Hande was en meisies soen
Dis als maar net deel daarvan
Stadig maar seker word ek ‘n man
Ek hou van lag ek hou van speel
En visvang by die diepblou see
Ek hou van flieks van rollerblades
Van TV kyk en video games
Gee my tekkies
Gee my jeans
Gee my ‘n fiets en ‘n lekker kettie
Gee my die rygers 1-2-3
En ek wys jou gou-gou wie is wie
Ek hou van lag ek hou van speel
En lang vakansies by die see
Ek hou van flieks van “The Lion King”
“Aladdin” en van “Free Willy”
Gee my tekkies
Gee my jeans
Gee my ‘n fiets en ‘n lekker kettie
Gee my die rygers 1-2-3
En ek wys jou gou-gou wie is wie
Elke winter kry jy my
Waar die rugbymanne dit uitbaklei
Die swembad en die krieketveld
Met die somerson wat die ure tel
Gee my tekkies
Gee my jeans
Gee my ‘n fiets en die onder 10’s
Gee ons ‘n wedstryd 1-2-3
En ons wys jou gou-gou wie is wie
Composer: GREENWOOD/ELS (JESSE G. MUSIC)