top of page
Willie Joubert - Ek Is Tot Alles In Staat (Key: OR Gmaj)

Willie Joubert - Ek Is Tot Alles In Staat (Key: OR Gmaj)

SKU: CO-OR-NB-01126
US$13,95Price

Title: Ek Is Tot Alles In Staat

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Willie Joubert
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
More info: Willie Joubert is 'n Afrikaanse sanger wat bekend is vir sy geestelike musiek en bediening.
Lyrics: Yes

 

Ek is tot alles in staat

Deur die Here wat my die krag gee

O, ek is tot alles in staat

Want my God is aan my kant

 

Hy wat in my woon is groter as die een

Wat steel, wat verwoes en wat slag

Want die krag van God se Gees wat in ons woon

Sal Hy gee vir wie op Hom wag

 

Ek is tot alles in staat

Deur die Here wat my die krag gee

O, ek is tot alles in staat

Want my God is aan my kant

 

Voel jy swak en soms gestroop van al jou krag

Staan jy klein voor Goliat se mag

As die waarheid van God se Woord jou hart regeer

Kan jy weet jy's veilig in Sy hand

 

Ek is tot alles in staat

Deur die Here wat my die krag gee

O, ek is tot alles in staat

Want my God is aan my kant

 

TUSSENSPEL

 

Ek is tot alles in staat

Deur die Here wat my die krag gee

O, ek is tot alles in staat

Want my God is aan my kant

Want my God is aan my kant

Want my God is aan my kant

 

Composer: WILLIE JOUBERT (OXINITY MUSIC PUBL.)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page