Willie Joubert - Iemand Wonderlik Soos Jy (Key: OR Dmaj)
Title: Iemand Wonderlik Soos Jy
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Willie Joubert
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
My lewe was leeg
Sonder iemand soos jy
Ek het gesoek na iemand
Wat lief sou wees vir my
Die Here het my gebed gehoor
'n Juweel gegee vir my
Die mooiste wat ek ooit kon vind
Het Hy gegee, dis jy
Ek sal Hom dank
My lewe lank
Vir iemand mooi soos jy
Want van niemand anders as die Heer
Kon ek so iets begeer
Iemand wonderlik soos jy
TUSSENSPEL
Hierdie lied van my aan jou
Is om te sê dat ek vertrou
Op die liefde van die Here
Om wonders tussen ons te bou
Want die liefde wat alle verstand
En denke te bowe gaan
Is die liefde wat in ons harte woon
Tesame 'n man en vrou
TUSSENSPEL
My lewe was leeg
Sonder iemand soos jy
Ek het gesoek na iemand
Wat lief sou wees vir my
Die Here het my aangehoor
'n Juweel gegee vir my
Die mooiste wat ek ooit kon vind
Het Hy gegee, dis jy
Ek sal Hom dank
My lewe lank
Vir iemand mooi soos jy
Want van niemand anders as die Heer
Kon ek so iets begeer
Iemand wonderlik soos jy
Iemand wonderlik soos jy
Composer: PHILLIP PIET JUNIOR
_edited.png)












