top of page
Nicholis Louw - Die Engel By My (Key: OR Dmaj)

Nicholis Louw - Die Engel By My (Key: OR Dmaj)

SKU: AN-OR-NB-01960
USD 13.95Price

Title: Die Engel By My

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Nicholis Louw
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Country
Language: Afrikaans

Era: 2000s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Gee my net nog ‘n kans

Gee my net nog ‘n uur

Net een minuut

Even een sekonde

Om te sê wat ek lankal moes

 

Ek het my kans verspeel

Ek het my uur verdeel

My minuut gemis

My een sekonde

Om te sê wat ek lankal moes

 

Ek sal alles gee vir ‘n kans om weer

In jou oë te kyk

En by jou te sit saam met jou te bid

Soos ons altyd het

Ek was te laat

Om met jou tepraat

En die dinge te sê wat ek nou moet sê

Vir die engel by my

En die dinge te sê wat ek nou moet sê

Vir die engel by my

 

Gee my net nog ‘n kans

Net nog ‘n uur

Net een minuut

Even een sekonde

Om te sê wat ek lankal moes

 

Ek het my kans verspeel

Ek het my uur verdeel

My minuut gemis

My een sekonde

Om te sê wat ek lankal moes

 

Ek sal alles gee vir ‘n kans om weer

In jou oë te kyk

En by jou te sit saam met jou te bid

Soos ons altyd het

Ek was te laat

Om met jou tepraat

En die dinge te sê wat ek nou moet sê

Vir die engel by my

En die dinge te sê wat ek nou moet sê

Vir die engel by my

 

TUSSENSPEL

 

Ek sal alles gee vir ‘n kans om weer

In jou oë te kyk

En by jou te sit saam met jou te bid

Soos ons altyd het

Ek was te laat

Om met jou tepraat

En die dinge te sê wat ek nou moet sê

Vir die engel by my

En die dinge te sê wat ek nou moet sê

Vir die engel by my

Vir die engel by my

Vir die engel by my

Vir die engel by my

 

Composer: NICHOLIS LOUW/MARC BRENDON/DON KELLY(SELECT MUSIEK)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page