top of page
Nicholis Louw - Jesus Gaan Verjaar (Key: OR Bbmaj)

Nicholis Louw - Jesus Gaan Verjaar (Key: OR Bbmaj)

SKU: RI-OR-NB-02409
US$13,95Price

Title: Jesus Gaan Verjaar
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Nicholis Louw
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Christmas
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Bbmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Erens in die wêreld

Sing ‘n kinderkoor nou saam

‘n Jaar het weer gekom

‘n Jaar het weer gegaan

En Kersfeestyd word weer gevier

Die liggies kom weer aan

Dis Kersfeestyd

Dis Kersfeestyd

Die wêreld vier dit saam

 

En die engele sing en jubel

Want die kinders sal verstaan

Dat die hele wêreld vry is

In liefde vir mekaar

Daar’s ‘n lig in elke hart

Dis tyd reg te maak

Want die engele sing en jubel

Dat Jesus gaan verjaar

 

Die kersboom is versier

En Kersvader kom vanaand

Daar’s geskenke vir die kinders

En sy bokke kom weer saam

En Kersfeestyd word weer gevier

Die liggies kom weer aan

Dis Kersfeestyd

Dis Kersfeestyd

Die wêreld vier dit saam

 

En die engele sing en jubel

Want die kinders sal verstaan

Dat die hele wêreld vry is

In liefde vir mekaar

Daar’s ‘n lig in elke hart

Dis tyd reg te maak

Want die engele sing en jubel

Dat Jesus gaan verjaar

 

TUSSENSPEL

 

En die engele sing en jubel

Want die kinders sal verstaan

Dat die hele wêreld vry is

In liefde vir mekaar

Daar’s ‘n lig in elke hart

Dis tyd reg te maak

Want die engele sing en jubel

Dat Jesus gaan verjaar

Die engele sing en jubel

Dat Jesus gaan verjaar

 

Composer: GROTE/ISEKEN/KURT KOKUS JR./M. BUSCHJAN/N. LOUW (UNIVERSAL MUSIC PUBL/SELECT MSC)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page